2025 Toyota Fortuner 2.4 GD6 4×4 A/T Diesel

2025 Toyota Fortuner 2.4 GD6 4×4 A/T Diesel

$627,000

Vehicle Specs

Year
2026
Mileage
59,000 km
Transmission
AUTOMATIC
Fuel Type
DIESEL
Body Type
SUV
Colour
White
Drive
4X4

Description

Jy ken hierdie storie… Elke oggend ry daai mooi tannie in haar mooi Fortuner verby. En jy dink vir jouself: “Eendag ry ek ook so een.” Vandag kan dit verander… jy kan die een wees in die Fortuner wat mense laat kyk 🔥 🚙 2025 Toyota Fortuner 2.4 GD6 4x4 A/T Diesel met 59 000 km | N$ 627 000.00 Die Fortuner is nie net ’n SUV nie — dis deel van jou elke dag. Skool toe. Werk toe. Vakansie. Plaaspad. Lang ritte. Alles net makliker, alles net gemakliker. En hierdie een maak nog meer koppe draai met sy copper alloy rims — uniek, stylvol, en beslis nie iets wat stil verbygaan nie. Wat jy kry: * 2.4 GD6 Turbo Diesel * Automatic Transmission * True 4x4 Capability * 7-Seater SUV * 80L Fuel Tank * 59 000 km Peace of mind is reeds ingesluit: Laaste diens: 60 000 km (May 2026) Volgende diens 70 000 km / May 2027 Diens Plan tot 90 000 km Waarborg tot 100 000 km 💰 Finansiering beskikbaar Deposito N$ 62 700.00 (10%) 💳 N$ 10 800.00 x 72 maande 💳 Ballonbetaling-opsie: N$ 8 900.00 x 72 maande Ons is goedgekeur by alle groot banke, wat maak dat jou finansiering vinniger en makliker goedgekeur word. 📍 Sirkel Motors. 9 Parsons Street, Southern Industrial, Windhoek 📞 David: 081 254 3794 | 📞 Nadia: 081 298 8979 | ☎ Office: 081 081 1220 🌐 www.sirkelmotors.com 🔥 Van droom… na jou driveway. #FortunerLife #sirkelmotors #ToyotaNamibia #4x4Namibia #SUVLife #NamibiaCars #CarsForSaleNamibia #fortuner4x4 #namibialifestyle

Enquire Now

We will get back to you within 24 hours